Don’ t take our word for it, hear from our satisfied clients

Hi Leana and Team

I want to thank you and your awesome Team from the bottom of my heart, for helping us with our debt, controlling and manage it for us, when another organization was taking advantage of us, and we almost lost everything due to their dishonesty.  If it wasn’t for you and your great Team, I don’t know where this would have end up.  You guys are awesome and I will never forget what you have done for us.

Anonymous

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir jou dankie se sê vir al jou hulp, moeite en baklei om ons te help met die Debt Counceling.

Dit is jou gawe waarin jy funksioneer en sal jy altyd die blessing ontvang in jou besigheid.

Jy het altyd net goeie diens gegee en het ons belange eerste gestel, dankie daarvoor.

Mooi dag.

Brenda

Good day Leana

Thank you so much for helping me with your team. I really appreciate your service and will definitely refer anyone who also need help.

God bless you and your team.

Pearl Dike / Maintenance Controller Transnet Freight Rail

Baie dankie vir al die moeite, raad en hulp.Ek wil nie eens dink waar ek vandag sou wees as dit nie vir jou advies en hulp was nie. Sukkel maar nog aan. Covid maak dinge maar moeilik maar ek hou kop bo water en is dankbaar vir als wat jy doen. Gods rykste seën. –

Merece Mackier

Debtwise assisted us, even after the debt-repayment period; they continued supporting us restoring our credibility!

Louis Venter

Baie dankie Debtwise

Leana het my in moeilike tye baie bygestaan en goeie raad gegee

Kobus Pieterse

Ek kan met groot lof se dat Debt Wise my lewe gered het, julle diens was op die bol en as dit nie vir julle was nie het sekerlik op straat gesit, Weereens wil ek dankie se vir julle vriendelike hulp en goeie diens, so van my kantaf gee ek Debt Wise n 200% rating ,Ek is ook al skuld loos vir die laaste 3 jaar.

Beste groete aan Leana enhaar span. 

Marius Van Zyl

“ Debt Wise helped me deal with my debt, before it dealt with me.

Leana and her team is great, they move fast on anything concern to their client and they stand back for nothing. In my time with them is great and I can go on with my life and they sort out any problem with my debt. They are a team that words are hard to find to praise them, because they just stand out to me in any factor. I cannot say anything bad, because they lift me and gave me self-confidence  and pride that they are in control  I can relax.

Gerhard Badenhorst

Good day everyone!

I was swamped in debt and Debtwise came to my rescue. They helped me a lot with my debts that amounted to almost R300 000, today I’m back on track! Thanks to you guys,you were really life savers!

Keep on doing great things.

Matlakala Lydia Molefi

Ek was baie tevrede gewees met Leana en haar span.
Hulle het hullegoed van hulle taak gekwyt met my krediteure.
Baie dankie

Anneline Grove

Ek was baie tevrede gewees met Leana en haar span.
Hulle het hullegoed van hulle taak gekwyt met my krediteure.
Baie dankie

Anneline Grove

Ons is baie excited dat ons klaar is met al ons skuld.

Nogmaals baie baie dankie vir julle hulp. Sou dit nooit sonder julle kon doen nie

Heidi van Rooyen

Goeie Middag

Ek wil net vir u baie dankie se vir die hulp. Vir die eerste keer in jare kon iemand ons help. Dit is n ongelooflike gevoel wat ek nie kan beskryf. Ek en my man wil net vir u baie dankie se en ons waardeer dit regtig baie.
Vriendelike Groete

Anna-Lize

Leana,

Ek het geen idée hoe om jou te bedank vir al die jare wat jy my moed ingepraat het nie, my hand vasgehou het en my verseker het dat dinge reg sal kom nie.

Jy het my altyd met respek behandel – baie dankie daarvoor.

CJ Cloete

Ek is 100% teverede met julle diens gewees en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Hou so aan.

Japie du toit

Baie dankie vir die oorbetaling!  Dit is vir my heerlik om saam met jou te werk! 

Colleen Brits / The accounting Lady

Die toeken van betalings in die sneeubal metode, van kleinste eerste klaar betaal motiveer ons baie en maak dat ek en my vrou na maniere kyk om ook bydraes te lewer om rekeninge vinniger af te betaal. 

Dankie vir julle goeie diens en ondersteuning.

L.J. Ericksen

Debtwise het my so bygestaan, veral Leana sy het my wonderlik geadviseer en geluister met geduld na my persoonlike storie. Ek kan weer die lig sien en waardeer jul opreg.

Vriendelikegroete

Colonel W De Jager

Ek sal nog meer mense verwys na jou, jou diens is puik en jy gaan altyd uit jou pad uit vir jou kliënte

Rosemary du Raan

Baie dankie Dame wat ek sonder jou sou doen weet ek nie

Charlotte vd Vyver

I’ve only had good experiences with all the staff at debtwise. Really no complaints. They were really professional and helpfull at all times

Arushwa Springbok